Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Dit is die naam wat lede op jou profiel sien. Moet asseblief nie jou regte naam of kontakbesonderhede insluit nie.
Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

C2OnCueC2OnCue
2
2
C2OnCue

43 - Windhoek, Namibië

Mom of two, navigating life with humor and heart. Love meaningful chats, laughter & good times.Embracing life's...

GrappieGrappie
1
2
Grappie

49 - Windhoek, Namibië

Ek hou van kos maak, tebraai en tyd met vriende spandeer. Ek hou van kitaar speel en sosiaal tewees. Iemand

Whk4120Whk4120
1
2
Whk4120

35 - Windhoek, Namibië

Plat op die aarde easy going. Like nie van sukkel nie. Speel darts in my vrye tyd en geniet lekker geselskap....

Grootseun83Grootseun83
1
1
Grootseun83

42 - Windhoek, Namibië

Ek is n toeganklik persoon wat daar van hou om nuwe mense te leer ken en poog om elke aspek van die lewe te paj...

Spottie02Spottie02
1
0
Spottie02

43 - Windhoek, Namibië

Goeie man wat alles gee en nog meer wil. Natuur mens.Hou van die see en die bos. Spontaan en kom vinnig met...

Elpe18Elpe18
2
0
Elpe18

18 - Walvis Bay, Namibië

Want ek is n goeie persoon plat op die aarde. Boere meisie oop vir enige iets. Ek is baie netjiese persoon en...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente tweerigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soekopsies en voeg diegene waarvan jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien onmiddellik wat jy in gemeen het met mense soos jy.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Ek het my hartsmaat op Flikvlooi gevind en us baie gelukkig. Ons deel dieselfde waardes en kuier gereeld. Ek glo Abba Vader het ons bymekaar gebring deur hierdie medium.
Johann, 20 Junie 2025
Tussen al die duisende profiele het hy my oog gevang...ons het begin gesels...kontak gemaak...and the rest is history soos hulle sal sê...♡
Mariet, 24 Julie 2025
Baie dankie vir hierdie webwerf, ek het regtig nooit kon dink dat ek my pasmaat hier sal vind nie. Ek is so tevrede hoe hy op my pad gekom het en ons altwee dien God saam, ons het God eerste geplaas voor ons enige besluite doen. Hy het soveel respek vir my en verstaan my voorwaardes 100%
Yolanda, 08 Februarie 2025